
“I worried a lot. Will the garden grow, will the rivers
flow in the right direction, will the earth turn
as it was taught, and if not how shall
I correct it?
Was I right, was I wrong, will I be forgiven,
can I do better?
Will I ever be able to sing, even the sparrows
can do it and I am, well,
hopeless.
Is my eyesight fading or am I just imagining it,
am I going to get rheumatism,
lockjaw, dementia?
Finally I saw that worrying had come to nothing.
And gave it up. And took my old body
and went out into the morning,
and sang.”
Mary Oliver
Mooi
LikeLike
Hoe pragtig! Sal nou my ou liggaam en klein Joshi s’n buitetoe vat en saam gaan ons die oggend omsing 😍
LikeLiked by 2 people
💐🤗
LikeLiked by 1 person
Dis nou pragtig… ipv om energie te mors op sorge, kan mens liewer geniet wat jy het.
LikeLiked by 2 people
Net so mater Net so.
LikeLiked by 1 person
Ek kan my nogal met hierdie gedig identifiseer, Vuurvliegie. Kon my naam ook onderaan skryf.xxx
LikeLiked by 1 person
Dis treffend. “Be in the moment.”
LikeLiked by 2 people
Ja… why worry, be happy… smoke bungy.
OK, maybe don’t smoke – especially that stuff! 🤪😂😁
LikeLiked by 1 person
❤
LikeLiked by 1 person
Goed om deur die wonder oor dinge de draf en op die journey aan te gaan tot jy by iets mooi te eindig
LikeLiked by 1 person
Ek worry partykeer oor so baie goed gelyk, dat ek nie kan slaap voor ek ‘n lysie het nie. Ten minste kan ek net goed op die lysie sit waaraan ek iets kan doen, die res moet maar bly.
Hierdie gedig raak waarder soos mens ouer word.
LikeLiked by 1 person
Dis al hoe ons in hierdie gek wêreld dit sal maak!
LikeLiked by 1 person