Hier is inligting om te help onthou hoe Rebusfontein tot verbeelding gekom het (as jy op die naam kliek, gaan jy lekker saam kuier). As jy die Towerinne wil ontmoet, hier is hulle blogskakels:

  • Hester (Sintester), leier en breinbreier (Nommer 1 Towerinstraat)
  • Una Balions groot omgee maat en reisiger van formaat (Nommer 2 Towerinstraat)
  • Scrapy, ons  ver-vriendin, ouma van formaat, skeppende siel (Nommer 3 Towerinstraat)
  • Kameel, ons lesende maat met baie talente veral as Camilla ons harte steel (Nommer 4 Towerinstraat)
  • Toortsie, warrelwindbesige banter, singer, skrywer en eintlik alles
  • (Nommer 5 Towerinstraat)
  • Perdebytjie wat mooi met haar kameralens zoem en lief is vir die natuur (Nommer 6 Towerinstraat)
  • Tannie Frannie mooi en vol grasie, lief vir boeke en broodjies met spasie (Nommer 7 Towerinstraat)
  • Positief met haar minoraskerpte het ons almal baie lief (Nommer 8 Towerinstraat) Ons wag dat jy kom intrek toe.
  • VirgoC, doen graag voluit en laggend mee al die pad van oorsee (Nommer 9 Towerinstraat)
  • Seegogga van min maar skerp woorde, verras ons uit alle oorde (Nommer 10 Towerinstraat)
  • Bondels vol mooi en pretgedagtes en ook nuut op ons (bus) boot (Nommer 11 Towerinstraat)
  • Trommeltjies  ons stil vriendin, maar maak net eers daai kissie oop (Nommer 12 Towerinstraat) kom trek nou in toe!
  • Woordnoot, sprak nie vir haar man ‘n woord van haar reis en wat sy ons laat beleef nie (Nommer 13 Towerinstraat)
  • En ekke, as Lekkervurig begin, nou bekend as Vuurvliegie bly in Nommer 14 Towerinstraat
  • Sonell Nommer 15
  • Hier blok Ek Nommer 16
  • Christa Nommer 17
  • Sonelsehoekie Nommer 18 wag vir jou
  • Die huisies van nommer 19 verder, wag geduldig vir intrekkers. Al die ander Bloglanders – ons wag om te hoor wie trek saam in!

Om die ander bloggers se bydraes oor hulle huisies op Rebusfontein te lees, gaan loer in by hierdie skakel op InLinkz:

 https://fresh.inlinkz.com/party/4d37c70b99244affaf04d8ea985b9271