“Jesus was ‘n mens. Op een plek. Ons kon Hom uitfigure, Hom verstaan. En toe sterf Hy en staan uit die dood op. Hy vaar in die hemel op. Hy word soveel meer as wat Hy was. Hy is nou in alles en alles is in Hom.

Dis nou baie beter. Dis nou baie moeiliker. Want, weet jy hoe lyk sy liggaam nou? Dis ons…”

Moet lees

https://wp.me/p7BqeS-cR