…en in ons Towerinne reis as Silver...Frannie se hartedief. Nou moet ons mandjies en broodjies oppas!

Sela

As jy meer wil weet oor Sam Elliot aka Silver – lees hier meer oor ons Towerinne se reis deur Suid-Afrika. Dis net ‘n storie, maar ook nie.