Lees hoe mooi skrywe Bitterbossie….

Op 4 Desember elke jaar, sluip die son oor die drumpel van die oop voordeur en glip tussen die stoel- en tafelpote deur en uit by die agterdeur. Die sonstrook gly oor die klippiesvloer van die ringmuur en kruip teen die braai se muurtjie op om soos ’n goue seëning in die leë vuurmaakholte te gaan lê.

               “Waar is julle? Vra die son. “Waar is die hout en die kinders? Waar is die vlamme en die vleis en brood?”

Gaan lees! 

https://bitterbossie.wordpress.com/2018/12/10/sonbesoek/