50 000 woorde later

En daar haal ek op 22 November 2018 my skryf doelwit. Dankie Scrapy en Cecelia en die #NaNoWriMo2018 uitdaging. Ek het ‘n daaglikse skryf gewoonte aangeleer binne 22 dae! Hier waar ek sit is 100 bladsye van wedervaringe, belewenisse en onthou. Soet en suur. Blydskap en seer. 

Ek beloof vandag myself, dit gaan nie verander nie. Terwyl ek tyd vir myself en my woord passie gemaak het, het ek steeds ekonomie bedryf, self met my liefies by die Lekkerwinkel vooruit beplan, steeds my gesin lief gehad en alles is wel. Die wêreld draai nog rustig op sy as, die son kom op en gaan onder. Ek mag maar.

My geloof -sterker, my droom – meer werklik as ooit. Ek sien genade in my skryfsels, wonderwerke in my eie lewe beleef. My hart bruis hier binne my. 

My Bybelversie vir die dag biep op my foon toe ek die doelpaal bereik. Rêrig. Ek lag en bid: “Dankie, Vader! Ek kan vertel van U grootheid en goedheid en liefde.”

Jesaja 12:4 – 2 Kyk, God het ons kom red. Ons stel ons vertroue in Hom, ons is nie meer bang vir Hom nie. Die Here ons God maak ons sterk en beskerm ons. Hy is ons verlosser.” 3 Soos ’n fontein met vars, helder water ’n dors mens laat jubel van vreugde, so sal julle jubel oor die verlossing wat kom. 4 Dan sal julle sing: “Loof die Here en eer sy Naam. Vertel vir die volke van alles wat Hy gedoen het. Vertel vir hulle hoe wonderlik Hy is. 5 Sing tot eer van die Here, want Hy het verstommende dinge gedoen. Gaan vertel dit vir die hele wêreld.”

Amen.

16 Comments on “50 000 woorde later

  1. Ons is so trots op jou! Ek het nou eers my Windows Calculator opgeroep om my te help met die som – jy het gemiddeld 2273 woorde per dag geskryf. You squirrel-suit flyer you, you soar like an eagle.

    Liked by 1 person

    • Nou wil ek elke dag byskrywe om die 30 dae aaneen skryf sterretjie ook te verwerf! Dit is rerig lekker om te kan sit en die stories borrel uit onthou in die rekenaar geheue in. Ek is nou reg vir daai ander uitstelwerk. Janieskryf se storieplan, onder andere! Dankie dat julle my rasieleiers is! Dis ook vir my so ToeValLig dat die blogstuk oor die 50 000 worrde my inskrywing 400 is. Dag vir feesvier oor woorde!

      Liked by 2 people

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love

%d bloggers like this: