Kyk, kyk!
You have reached the 25,000-word mark, the halfway point, the word-domination, creation application, epic celebration station!
You heeded author Malinda Lo’s declaration: “The only thing that needs to show up every day is yourself—and your determination...”
Ek sweef op die wolke – halfpad merk van die uitdaging is oorgesteek, en ek is eintlik vooruit geskryf! Dis lekker verby om so uitdaging aan sy ore te vat en mens self te verras!
Baie geluk! Goed gedoen
LikeLiked by 2 people
Well done Mother!!!!!
Groete
Rots
LikeLiked by 2 people
Jy is ‘n wenner! En jy is 2 dae voor! Veels geluk.
LikeLiked by 2 people
DankieToortsie!
LikeLiked by 2 people
👏👏👏 staande ovasie.
LikeLiked by 1 person
🤗😘
LikeLiked by 1 person
Ek staan langs Hester met die ovasie, salueer jou ook sommer. Dis nou baie goed gedoen, geluk geluk.
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Una.🤗
LikeLiked by 1 person
Vol punte vir jou, wow, wel gedaan
LikeLike
🤗
LikeLike
Wow, mooi so. Vat hom aan die ore
LikeLike
Mooi man. Baie geluk. Ek het ook die dertiende dag die 25000 gemaak. Dis darem n lekker gevoel.
LikeLike
📚🖋🏅🏆🎉🎊
LikeLiked by 1 person
Gelukkige no 13!
LikeLike