Meaningless meander
It is mean not to say what you mean.
How can you say it is mean
I mean what I say
What does it mean
What does what mean
You know what I mean
I do not have the means to understand what you mean by this
Do you mean you can’t answer my question
You mean you want an answer
You are mean again
What is this the meaning of this rambling you ask.
Why, it is Linda’s Friday prompt for Stream of Consciousness Saturday!
The prompt is is “mean(s).” Use it with or without the “s,” any way you’d like. Have fun! Participate.Visit:
The Friday Reminder and Prompt for #SoCS Nov. 10/18
Hahaaa, skerp en gemeen, Lekkervurig!
LikeLike
Hehe…die week is ek byna gestonk deur die #SoCS uitdaging. Gemeen en bedoel om gemeen en bedoel betekenis te gee, en toe meen alles niks!
LikeLiked by 1 person
Jy speel steeds lekker met woorde!
LikeLike
Wel, ek behoort woordgetoor te wees, daai skryfuitdaging, wat Scrapy my laat infoeter het, trek al by 20 000 woorde die laaste tien dae. Lekkervurig woordbetotterd om die minste te sê. Bly as ek jou laat glimlag en dankie dat jy gereeld kom inloer. Groetnis!
LikeLiked by 1 person
Jo jo, hier is ń paar “mean” sinne bymekaar. Jy laat hierdie uitdagings maklik en lekker lyk, maar ek haal steeds my hoed vir julle af. 20 000 woorde!
LikeLike
Liewe Una, as julle klomp blogmaats net weet hoe lekker is dit om so sommer woorde hier neer te pen en dan terug te hoor van maats dat jou woordstringe tref of ander inspireer of laat dink. Dankie, dankie. Die #NaNoWriMo uitdaging is hengse terapie. Dis hoog tyd, want my eie storie staan in die wat ek wil skep se pad. Hoop die Wildtuin is mooi en vol geskenke vir jou hart en siel.
LikeLike
🌸🌸🌸🤗
LikeLike
Uitstekend maatjie. Dit lyk my die grys stof staan nie vir ‘n oomblik stil daar by jou nie.
LikeLiked by 1 person
Dis jou breinbuigery leiding en Scrapy se #NaNoWriMo se skuld.🤗
LikeLiked by 1 person
😉
LikeLike