Towerinne. Ek kom nou so half uit die newels en ek lees by Perdeybytjie, Theo Vlaandere is ook nou oppie toer – ek tel nou saam met Lorenzo en Silver en die se seun en Baron Room en ons suid-Amerikaanse vriend en Vuurklip en Lewies en Hester se Columbiaanse geheime nou klomp manne. Ek is uitasem geskrik.
Gaan ons vir hulle ‘n ventertjie aanhaak of gaan ons hulle, hulle eie bus gee, dan is dit ‘n groot optog deur die land? Ek vra net, die gaan beplanning verg, ons sal moet broodjies se inhoud aanvul. Akkommodasie, kos…ons kan mos nou nie toelaat dat die arme Adamskinders in weerlose tente agter ons aan trek nie!
Daar is net chroom, silikon, en sulke myne in Limpopo by Scrapy se Mokopane. Hulle bewaar die plekke met masjiengewere. Wat gaan ons maak?
Trommeltjie! Una! Hester! Perdebytjie! Frannie! Positief! Woordnoot! Bondels! VirgoC! Kameel! Scrapy!Seegogga! TOORTSIE!
O my vy! Ek dag ons toer net lekker, maar die nuwe logistiek het my skoon op hol. Ons kan mos nou nie ons mede-reisigers in die steek laat en teleurstel nie.
My liggie raak al hoe flouer…gee my krag en maak my rustig, rustig soos daai dogterjie annerdag op die sosiale media so passeivol gebid het!
Waar gaan ek nou ooit kan inspirasie vandaan kry my tot veredelde metafisiesevlak verhef te kry, as die nuwe verwikkelinge soveel praktiese dinge vereis?
Of bekommer ek verniet, huh?
Is my kommer ‘n Tsunami in ‘n C-koppie?
NS.
Liewe verwarde leser: As jy meer te wete wil kom oor ons virtuele toer, of self ‘n eier wil lê, klik op die volgende skakel : http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928
Vuurvliegie….ag ek bedoel lekkervurig nou het jy my ook laat skrik…dis een ding as die manne da op ‘n afstand rond is en die ander towerinne betower maar o jittekie tog hulle moet liefs daaaaaaaaarso bly anders verloor ek al my gedagtes en is ek nie meer bondelsgedagtes nie maar deurmekaarbondels🙈 o weee, ek kry nog myselwers bymekaar, manne gee my nog bietjie asma opi enkels…
toe jy nou so begin opnoem voel dit mos nou vir my ook ons word omsingel soos die slag van bloedrivier….
LikeLike
Nee, man. Hoe meer siele hoe meer vreugde. Ek dink nie daar is kwade haartjies op hulle hoofde nie..hulle lyk vir my bles van wysheid. 😉 Ek kommer hoe ons ‘n groter toer gaan bekostig as ons al hoe verder van plekke wat die broodjies se inhoud aan sal vul, reis…ons kan tog nie lemoene en geskiedenis ruil vir verblyf en vermaak en kosserasies van die hoë standaard wat julle almal tot dusver voorsien het nie. En dan is daar die gyselaarhoë brandstofprys…fokus, Bondels, fokus!
LikeLiked by 2 people
Ag Skies Vuurtjie man, ek sal probeer…
Aangesien jy sê hulle is wys, sal hulle darem sekerlik saam planne maak vir proviand en all en all…
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondels, nou voel ek rustig, rustig…hehe! Kom ons kyk of hulle na vore kom met ‘n blink plan!
LikeLiked by 1 person
Die dogtertjie wat so rustig rustig is ons sekuriteid hoof se kind…
Jy moet net weet ad die manne my bang maak kruip ek agter jou rug weg. Ek het nog nie my dapper skoene aangetrek vir daai spesie nie…
LikeLike
Wraggies. Daardie kindjie is kosbaar!
LikeLike
Sy is cute verby, het selfs op jakaranda fm gewees en in plaaslike koerant..
LikeLike
Ek dink ons moet net konsentreer op ons eie Broodbussie. Die manne moet maar self sorg en doen soos hulle wil. Onthou, ons diamantjies kan ook net soveel druk verduur.
LikeLiked by 2 people
Maar, ‘Bytjie, julle nooi hulle en voer hulle en verwelkom hulle. Jy weet hoe die Adamkinners verward kan raak as dinge kompleks raak. Wat wil ons nou eintlik met hulle maak? Los ons die sakie metafisies filosofies of moralisties prakties op? Of albei, liewe Towerinne?
LikeLiked by 2 people
Gelukkig is dit virtueel, dus los ons hulle om maar oral saam te sweef, sonder enige logistieke probleme. Verder skinder ons net so af en toe van hulle, sodat hulle nie uitgelaat voel nie.
LikeLiked by 3 people
Nou ja, dan het my virtuele tsunami sekerlik hulle bekertjies vir aandag laat oorloop!
LikeLiked by 2 people
O ja beslis, jy weet net hoe!
LikeLike
Ek sekondeer.
LikeLiked by 1 person
Laat die manne val waar hulle wil…vir wat moet ons vir hulle sorg? Hulle is mos mooi groot? Kyk hoe Harley Silver al agter my aan en dis net omdat ek hom nie bederf nie…
LikeLiked by 5 people
Frannie – almal is nie Silver nie, miskien ook nie Silver se intensies nie. Ek dink hulle wil maar net avonture beleef. Abrie gly dan tot duine af vir pret…dink ons mannewales is magneties. Julle het dan die manne vir ete genooi…lees jou blog…verwagtinge is geskep…halala! Ek dink maar vooruit, want dis hoe vurig werk…sorrry!
LikeLiked by 3 people
LOL, ek lag nou so, ek weet ek kan darem sorg vir 2 wat defnitief nie op ‘n bus sal ry nie, Silver en seun is beslis op hulle Harleys. Ek dink die ander manne sal self sorg hulle volg on,s hulle het tot sover gekom sonder dat ons oor enige van daai vervoer moet rëel. Ons moet dalk meer by Tannie Frannie uitvind, sy weet defnitief hoe om die belagstelling te hou..
LikeLiked by 1 person
😂😂 ag julle is tog so oulik en snaaks…. die manne pla mos nie rerig nie, hulle kan maar saam karring of agterna….
LikeLiked by 1 person
Verkieslik op hulle eie agterna
LikeLike
Jaaaa ek stem
LikeLiked by 1 person
O aarde, dis ook weer waar. Aan die ander kant: nie alle verwagtinge word verwerklik nie…
LikeLike
😆😉
LikeLiked by 1 person
Netso Frannie!
LikeLiked by 2 people
Frannie, ek voel ook so.
LikeLiked by 3 people
Ek stem Tannie Frannie…
LikeLiked by 1 person
Frannie het nou wel die titel tannie maar sy is nie koud nie. Ditetannie gee haar wel wel jare se wysheid en die nie-bederf maak Silwer rasend. Hy weet nie of sy met hom speel of nie, maar dit laat hom harder probeer – dit werk Frannie. Ek is van mening dat die vuurvlieg (lees opsitkers) gebruik wil maak van die opsitkers. Sy is so beindruk met Vuurklip se matefiese aanslag, dat sy meta uh fisies wil raak met hom… In my opinie en vir de bewaring van die goeie sedes dink ek eerder ons manne moet ons eie ding doen en dan kan ons opdaag as ons wil opdaag en maak asof ons nie in die towerinne belangstel en so aan
LikeLiked by 3 people
O liewe land Abrie, ek is ver verby opsitkers, braaivure is meer my ding en my Rots is klip genoeg vir my. (;)) Arme Vuurklip, weet hy wat jy alles uitdink?? Skaam vir jou! Ek reken weer jy soek wegkomkans na jou fotofluistery by ‘n wespie…..
LikeLike
Abrie, so bek moet jêm kry…
LikeLike
Bondels, aan wie se kant is jy? Ek gaan liewer lees.
LikeLiked by 2 people
Is jy alweer in daai boks Mills & Boonses in?
LikeLike
Nee. Die boek se naam is Shot.
LikeLiked by 1 person
O-kay – versigtig met daardie vokaal!
LikeLike
Shit I’m shot ..🤣🤣🤣🤣🤣
LikeLiked by 3 people
Nee man vuurtjie jys mos nie kleinserig of wipperig nie, jy sit VOOOR ini bus nou
LikeLike
In Japan, my plekkie is veilig langs Hester. Ek ry eers in middrl November voor. Lees is julle terwille….hehe
LikeLike
Wel as jy nie voorsitter wil wesie gaan ek agtersitter reg langs jou…
LikeLike
Dit gaan ‘n geveg opgee. Kameel en Frannie lees ook hier saam…. julle moet maar dit uitklaar…hehe. Ek sal saam jou kom sit. Moenie kommer nir.
LikeLiked by 1 person
Ag dankie tog vir jou wysheid, Abrie. Ek stem saam dat julle eerder julle eie toer wil doen.
LikeLike
😀 😀 😀
LikeLike
Sê ek ook tannie!
LikeLiked by 1 person
My persoonlike opinie? Hul moet maar self reël. Regtig. Om 14 dames te reël is al klaar ‘n storie, nee ek sien nie kans om hulle ook te organiseer nie.
LikeLiked by 1 person
Jy verwelkom dan almal? Hoe nou? Ek speel net, hoor! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek weet! Maar hulle sal self regkom. Op eie onkoste, op eie wiele. Anders moet ons later ‘n trein reël en ek weet nie of ons die spoorweë kan vertrou nie.
LikeLiked by 1 person
LOLOL
LikeLiked by 1 person
Maar ek verwelkom nie ander mans nie, hoor jy?
LikeLike
Hahaha! Shrek se was is in klomp towerin ore. Lyk my daar spring nuwe volgers agter elke bos uit. Julle moet vir julle gedra!
LikeLiked by 2 people
Julle is piesangskille. 😀
LikeLike
Waaat! As jy op ons trap gly jy waar???? Bwahaha!
LikeLiked by 2 people
😂
LikeLike
Lekkervurig/Vuurvliegie, ek skaar my effens agter jou. Hoe meer siele hoe meer vreugde. Maar hulle moet dan net elk laat weet hulle wil ons bus volg, op hul eie manier en op hul eie tyd. Ek het nog geen reaksie van Coetzee af iewers gelees nie, of is ek weer blind?
LikeLiked by 1 person
Jong – daai moet jy vir Frannie vra – sy het hard en duidelik beduie hoe daar gedans en gekuier word.
LikeLiked by 3 people
Dink daar is ‘n tydsverskil wat maak dat hy nog nie gelees het nie. Hoop so – sou nie graag wou dink dat die arme man hom stom geskrik het nie!
LikeLike
😎🤣🤣🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Ek hoor jou.
LikeLiked by 1 person
Coetzee het gaan saals koop – daai soort wat jy op perde gebruik. Wat gaan hy daarmee maak? Ek begin dink Ridders op Wit Perde. Ek gaan hom vra.
LikeLiked by 2 people
Het die Towerinne alweer red nodig. Oih vay. Hier gaat ons alweer net in George by die hopsplaas…..
LikeLiked by 1 person
Hahaha
LikeLike
Daar is te veel sagte harte wat gaan “ag foeitog.” So ek sien die manne gaan maar kort-kort genooi word om te kom saam aansit. Not to worry…elke dag sorg vir homself.
LikeLiked by 5 people
Ah, voer jy my nou Camilla-tee! Ek voel gerusgestel, Kameel. Ek lief elke dag vir homself. Miskien was my C-koppie tsunami om weer die vuurtjie in my kwaai vurige psige aan te steek! Ek voel stukke beter! 😉 Whoopdedoo. Tralalalaa…”die wiele vandie bus, draai om en om en om…
LikeLiked by 3 people
Dis die gees!!!
LikeLiked by 1 person
Ek hou van daai een Kameel, nes ons moet leef
LikeLiked by 2 people
Kameel as jy hier na my verwys, mag jy in hierdie geval my teenstaan, vasbind as dit moet….
LikeLiked by 1 person
Hulle sal my saam moet vasbind 😇 ek kry te maklik jammer.
LikeLike
O julle twee. Ons ander is so wild en wreed, ek dink die manne se hakke slaat hulle boude blou soos hulle hol om van die giggelgroen bus en tooragtige dierasies weg te kom, metafisies gesproke.
LikeLiked by 2 people
Ag en daar is die woord waaroor ek struikel alweer 😣 kan hom net nie kop nie.
LikeLike
Dis in ons verbeel blogwêreld waar gebeure saam met ons werklike lewens saamval….ek dink..
LikeLiked by 1 person
Sien my meta(fisiese) aanslag hierbo by Frannie se “laat die manne val waar hulle wil” kommentaar
LikeLike
Ek gaan ‘n metafisiese vuurtjie onder waar julle val maak…;)
LikeLiked by 1 person
Abrie ek moet altyd die woordeboek nadertrek wanneer jy praat. Nee man, hê genade met eenvoudige siele.
LikeLiked by 2 people
“Die voorvoegsel “meta” kom van die Griekse woord “meta” wat beteken “naas” of “verby.” Dit het te doen met dit wat naasaan die fisiese bestaan sê die geleerdes,” – dis Abriepraat vir blogland….ek dink, ek dink….
LikeLiked by 2 people
Dankie Vuurvliegie…laat ek weer gaan lees en sien of dit nogsteeds Grieks klink.
LikeLike
Dit is Frannie wat in haar griffels eerste van metafisies gepraat het. Blameer haar!
LikeLiked by 2 people
A,nee,a Abrie. Jy het die woordfakkel verder aan dir brand geskryf…🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Ek gaan nie net blameer nie, sy moet verduidelik…tot met Vuurvliegie se hulp kan ek nie agter die kap van die byl kom nie.
LikeLike
Sjoe julle klink complicated…
LikeLike
Jy sien, als gaan uitwerk, tot ek is rustig😋
LikeLike
Jy is ‘n karnallie. Wil vir Abrie jêm gee oor sy vuurvlieg opsittwak en kamtige sedes….. wahaha, jy stir.
LikeLike
Neeeeeee lekkervurig, ek bedoel oor hy sê die manne sorg vir hulle self…
LikeLike
Jy moet versigtig wees met Baron Room, hy kan vir mens heuning om die mond smeer (vra vir ‘Bytjie) en dan sit jy in ‘n wip gevang….
LikeLiked by 1 person
Danky vd waarskuwing ek neem dit ter harte…
LikeLike
Ek sê ook hoe meer siele…hoe meer drama!!!
LikeLiked by 1 person
🙈🙉🙊
LikeLike
Nou voel ek soos ‘n tromspeler in ‘n rock band. Ons het ons eie groupies. Wat worrie julle so oor geld? – ons gebruik virtuele diamante en volgens Frannie het ons ‘n hele klompie bygekry daar in Culinan.
LikeLike
Bwahaha. Groupies. Ons vlieg by hygroman verby … na rock and roll, dis die lewe. Vryheid. Hester ek speel saksofoon in jou bênd. Geen kommer oor niks die (geld) note sal op die regte plek val. So bly my c-koppie tsunami is nou sorteer.
LikeLiked by 1 person
Ek wonder of Toorts rock-n-roll liedjies sing? Ek gaan kyk na ‘n lekker gig vir ons.
LikeLiked by 1 person
Toorts gaan leer. Dink net met so rooi opslaankraag katpak en platform skoene. We will rock you in sopraan. 🕺💃🎸🎷🥁🎻
LikeLiked by 1 person
Ek neig meer na iets tussen sopraan en alt. Nie so verskriklik hoog nie, dit klink katterig.
LikeLike
We will we will rock you yea!
LikeLiked by 1 person
Toorts ons voorsinger rock. Ons is bly dis nie verkleurmannetjie hoog waar jy sing nie, anders was ons verhoognaam Boo ipv Towerinne op toer. 🎵🎶🎙
LikeLiked by 2 people
😀
LikeLike
Kan ek ok ini bênd wees seblief, trom of kitaar…
LikeLike
Nes die rock gees jou lei. Onthou net die katpake en platformskoene.🕺💃
LikeLike
Eish ek en platform skoene? Jy wil net vir my lag as ek da neerslaan. .joh
LikeLike
Wel, ek het al gat oor kop bolamakiesie vir jullr, per ongeluk. 😋😉
LikeLike
🤣😂
LikeLike