Oplossing vir Edenlopers

Towerinne, ons kan vir die Edenlopers pakkies hekel…julle is mos handig. Ek sien Abrie kommer oor ons, Dag dit sal hom gerusstel.

Liewe leser, moenie verward wees nie, gaan lees hoe 14 bloggers op tor is deur Suid-Afrika. Ons het wedervaringe om die minste te sê.

Die virtuele toer van die towerinne kan op hierdie skakel gevolg word: http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928

101 Comments on “Oplossing vir Edenlopers

  1. Goeie liewe f@k, gelukkig kan ek nie hekel of brei nie.
    Hierdie laat my terugdink aan die tyd toe my ma toiletsitplek oortreksels gehekel het, wanneer jy die ding optel lyk hy soos ‘n G-string gemaak vir ‘n Sumo wrestler. My arme swaer het amper verstik toe my sussie hom meedeel dat my ma vir hom onderbroeke gehekel het

    Liked by 2 people

  2. Vuurvliegie hierdie het nou niks met die Edenmanne te doen nie…. wou net vra of ek agter langs jou in die bus kan sit en agter ‘n boek wegkruip. Ek begin soos die drie apies voel….en die toer is nog lank.

    Liked by 2 people

  3. Ek gaan die bus verlaat en ek gee nie om wie my plek inneem nie. Verbeel jou! om hekelgoedjies aan te trek oor die mooiste uitsig wat ek nog vanuit daai agterste venster van die bus gehad het – ek kan dit nie gedoog nie. Dis òf ek òf die hekelpen, maar ons gaan nie albei op daai bus ry nie.

    Liked by 2 people

    • Ek is eintlik bly jy dink so, want dit sal darem laaank neem om vir al daardie manne kleertjies te moet hekel! Eintlik het ek benoud begin raak, weer heeltemal te gou gepraat, lank voor ek begin dink het.

      Liked by 1 person

      • Toortsie, jou idee was blink, maar wat…ons het hulle nou in hulle paradys agtergelaat…die groen bus se wiele rol al weer verder. Net iets vir die memory boksie gewees!

        Liked by 1 person

  4. Ek het al erens n foto gesien van so n tolletjiesakkie…… dit vat baie minder tyd, wol en moeite. Ek is net nie seker vd onesizefitsall ni

    Like

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

%d bloggers like this: