dinerTowerinne, ons het soveel tydens ons besoek aan Una se Hartebeespoort belewe, dat ons skoon verby Pretville is. Dis ons eie Suid-Afrikaanse filmstel, ala Hollywood! ‘n Blogger, Rouxné van der Westhuizen, wie ek volg het ‘n pragtige stuk oor die unieke plek, en Hartebeespoort geskrywe. Moet dit deel. Lekker lees.

Ha… Ha… Hartbees-poortdam!

______________________________________________________________________________________

Volg die virtuele verhaal van die Broodbus hier:

http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928