Maand: Augustus 2018

Trek sonder om te pak

Ons bloggeterg oor my tuisstad, Polokwane, wat na die groot polonieskrik sommer Poloniekwane geword het, herinner dit my aan die feit dat etlike inwoners van Polokwane al meer as vyf keer van adres verander het, sonder om ‘n stukkie ornament in koerantpapier toe te…

‘n Sterk stem

‘n Sterk jong  vrou Najwa Zebian se woorde is my my keuse vir vrouemaand 2018- lees gerus oor haar. Die skildery is ‘n ander jong kunstenaar, Deva Westland se reaksie op die treffende digkuns.      

Lekkervurige kaggelstories 1

Liewe Seegogga jy het gevra – nou vertel ek maar: As enige persoon my aan die einde van 2011, my annus horribilis, sou vertel het dat ek vandag die lekker kaggeltannie van Poloniekwane en Limpopo sou wees, dan het ek  soos ‘n hiëna, my uitasem…

34 Jaar

My liefste Rots Ons is vandag 34 jaar saam. Altyd as beste maat, enigste liefde en ewemens en God se kinders. Soos Leo Marks sy liefde in woorde string, sou ek bitter graag wou. Maar digterlik is ek nie. So ek ryg maar so…

Mooi,mooi 25

Your wind blows, enlivening us. ~ animate our hearts ~ Your Spirit, as a breeze, refreshing us. ~ life flow into our veins ~ And we, the loved, move. ~ awaken us Almighty God ~ Like tender branches, we flex. ~ help us be…

Seerkrygeheime maak siek

Ons kyk NCIS, met Goth Abbey en die fraaie hardgebakte, maar groothartige, Eddie Bishop. ‘n Kollega met ‘n alkoholprobleem wroeg vreeslik, en Eddie sê wys: “We are as sick as our secrets.”  Ek beleef ‘n onthou-die-woorde-oomblik, sonder skryfgoed byderhand. Una vertel sy kry ook…

Mooi, mooi 24

https://www.facebook.com/ContemplativeMonk/

Wonder waarheid

27 Julie 2018 20h53 Ons aanskou die langste maanverduistering die afgelope eeu vanaf ons lekker kuierstoep op Waterval, Limpopo. Ons ondermaanse blyplek, daai klein blou spikkel skuif geleidelik tussen die son en volmaan in. Om 20h53 is die maan besig om so onderlangs aan…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels