My liefste Rots
Ons is vandag 34 jaar saam. Altyd as beste maat, enigste liefde en ewemens en God se kinders. Soos Leo Marks sy liefde in woorde string, sou ek bitter graag wou. Maar digterlik is ek nie. So ek ryg maar so my woorde uit my hart:
Ek is lief vir jou, ons kind en ons lewe saam.
Dankbaar vir ons gedeelde geloof, ons beginsels.
Jy wat alles van my weet, en die kennis ten spyt vir my lief bly.
Weet dat my hart joune is.
Jou rasieleier vir tyd en ewigheid.
Ekke
The Life That I Have
The life that I have
Is all that I have
And the life that I have
Is yours
The love that I have
Of the life that I have
Is yours and yours and yours.
A sleep I shall have
A rest I shall have
Yet death will be but a pause
For the peace of my years
In the long green grass
Will be yours and yours and yours.
Leo Marks
Geluk vir julle; mag daar nog vele jare saam wees. Ek het sommer trane in my oë, so mooi het jy geskryf.
LikeLike
🤗
LikeLiked by 1 person
Pragtig en baie baie geluk!
LikeLike
🤗
LikeLiked by 1 person
Mooie woorde (joune en Leo Marks s’n). Baie geluk en mag daar nog vele jare van liefde voorlê.
LikeLike
🤗
LikeLiked by 1 person
Baie geluk en nog vele mooi jare saam! Ai, hoe roer Leo Marks nie my feminine side nie! Mooi!
LikeLike
Weet nie of jy sy storie ken nie. Gedig vir afgestorwe geliefde wat hy as kode vir vryheidsvegters in Frankryk gebruik het gedurende WOII
LikeLike
Dankie, ek het dit nie geweet nie.
LikeLike
Google sy storie – interessante lewe
LikeLike
Soooooo mooi. Dankie dat jy dit deel. Gee my hoop…
Baie geluk
LikeLiked by 1 person