“She decided to free herself, dance into the wind, create a new language. And birds fluttered around her, writing “yes” in the sky.”
Monique Duval
Christian Schloe
Besef ek vanoggend, Vuisboek is ‘n koerantkantoor. Klomp stories en inligting kom daar ingefladder. Al die nuusaandraers, agies, opiniestas, skinderbekke en ook meningsvormers, artieste, woordskeppers en goeie siele kom gil by jou, die redakteur se aandag. Jy bepaal die nuus wat jou blad waardig is net jy. Wees omsigtig en lig om jou blad se kwaliteit rerig jy te hou.
Die mooi woorde en skildery kry ek op Ravenous Butterflies se vuisboekblad:
https://www.facebook.com/profile.php?id=120492754734710&ref=br_rs
Mal oor die Christian Schloe kunswerk, hou baie van sy werk!
LikeLiked by 1 person
Pragtige skildery!
LikeLike
Dankie vir die bekendstelling aan Christian Schloe–dis my soort kuns,
LikeLiked by 1 person
Mooi gestel en baie waar
LikeLiked by 1 person
Ek het nie so ‘n koerant nie. My selfbeheersing sou nie gehou het met mense se byvoorbeeld rassistiese opmerkings nie en oor die algemeen sou die witty quirky comments wat minstens ek dink witty en quirky is moontlik nie ‘n algemeengeldende interpretasie wees nie.
LikeLiked by 1 person
O genade maar jy snoer woorde wat my ik oorskry, maar soos die souties sê: “I get you.”
LikeLike