“Ons almal was maar in een stadium van ons lewe jaloers. Dit is nou maar eenmaal so dat dit niemand verbygaan nie. Maar dit is hoe ons die jaloesie hanteer wat van ons slegte of goeie mense maak. “..
Meeste van my vadertjie se stories, wat hy my vertel het, gaan oor sy kinderdae. Hoe hy die vlaktes ingevaar het en gaan jag het vir ietsie ekstra vir die pot. Die lewe was baie swaar en elke bietjie ekstra vleis in die pot het gehelp teen die eentonigheid van vetkoek en mieliepap. So niemand […]
Ek het hierdie skrywe net so waardeer.
LikeLiked by 2 people