Ons loop almal saam huistoe….

Ek pieker en tob oor my lewe en my geloof die laaste paar dae, en nou weet ek die Here praat aanmekaar met ons, ons moet net luister. So kom my antwoord vanoggend via ‘n mede-blogger.

Ek wil so huistoe verwelkom word. Dis my doel hier op aarde. Amen. Die skildery se naam is “First day in heaven…”

Soos gewoonlik as ek niks het om te doen nie….en dit is my min beskore. Gaan blaai ek so bietjie op FaceBook en lees bietjie oor almal se sages. Dis natuurlik die een se ou wat weer ‘n vark is of daai een wat se kind goed doen op skool. Of lekker vakansies oor see […]

via ‘n Gevreesde werklikheid — Natasja Franzsen

6 thoughts on “Ons loop almal saam huistoe….

  1. Ek bars in trane uit..die hoendervleis rammel soos n stoomtrein oor my lyf…dis die mooiste skildery wat ek nog gesien het….dit reen nou al van gisteraand 6uur nog aanmekaar. My trane loop saam met die reen in die pad af…dankie dat jy dit gedeel het

    Liked by 2 people

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.