Abigail

Haar naam is Abigail. Sy stap by die Lekkerwinkel in, met die mooiste tafeldoeke, lopers en skinkbordlappe. Alles self gemaak en ontwerp. Ek koop ‘n allermooie ronde tafeldoek.

Sy val in trane op die grond neer. Ek help haar op. “No, you are an artist,” sê ek vir haar.

“No madam, I do this because of scarcity. To keep living,” kom die stil antwoord.

My hart is stukkend, al  lyk my eetkamertafel nou grênd. Ek bid en rasieleier nou vir Abigail.

Here, daar is soveel swaar, maak ons engele vir mekaar.

CollageMaker_20180312_144202229.jpg

16 Comments on “Abigail

  1. Dit ís pragtig. Mens moet ander se kunshand ondersteun. Swakopmund die kleine kusdorpie spog met nie minder as 6-snoepwinkeltjies met handgemaakte goete uit iemand se hand. Idiaal vir geskenke snuffel, en idees ook…!

    Liked by 3 people

  2. Liewe Heer, help asseblief vir Abigail. U oog is op die mossies – sien tog hierdie ou mossietjie – Abigail – ook raak. U sorg vir al die voëls in die ganse wêreld en U maak die lelies en die gras van die veld mooi. U sien selfs die sprinkaan wat op die grashalm sit … Here, baie dae voel ons so swak en hulpeloos soos ‘n wurm, maar U is die Almagtige. Dankie vir U groot genade. En Here dankie vir my boek met foto’s van wurmpies – party van hulle is so deftig geklee! U maak selfs ‘n vaal mot se wurmpie mooi. Ek kan my so verkyk aan ‘n Mopanemot en wurm. Dankie, Here, dat U ons gebede hoor en dat U vir Abigal sal help wat haar talent gebruik om mooi dinge in ander se lewens in te bring. In Jesus se Naam, amen.

    Liked by 1 person

  3. Terug pieng: Tiramihoe? Die Voortvlugtiges. Hoofstuk 4 – Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en sommer enigiets met die lewe te doen.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

bitterbossie

Die groenspreeu is 'n kunstenaar ...

Born in Providence

finding our way back to love

%d bloggers like this: