Kudos vir Snowflake. Hulle praat ons almal se taal.
Daai vetkoekies wat ons so by die straatkiosk koop – magwenya se meel mengsel kan jy nou by die Pick & Pay koop. Ook Stoombrood – Dombolo
Ek dink dis so innoverend dat die onderskeie name op die verpakking verskyn en die resepte. So terwyl ons ons tale vier.
Hierdie het nou niks met taal te doen nie…. ek wil net graag weet hoe gaan dit met jou man? 😀😀😀 Dit klink nou sleg komende van ‘n ander vrou. My skoondogter se pa was weer in hospitaal…. hy doen nie goed nie, is in ‘n depressie.
LikeLike
My Rots se nek is komende week 6 weke in die stut. Het vreeslik pyn, maar ons was dit te wagte- lank uitgestel vor die operasie gedoen is. Sien spesialiste en hopelik mag hy vir volgende 6 weke sagter stu dra. Die gemoed is op en af. Ons byt vas. Dankie.
Ag, die ou swarthond Gemoedsbekak is ‘n pes. Sterkte.
LikeLiked by 1 person
Oulik!
LikeLike
Jy sal maak dat ek begin bak
LikeLiked by 1 person
Oulik
LikeLike
Regtig oulik.
LikeLike