Hoe maak ons met soveel tale in #Lekker SA. Ons leer woord vir woord om in elf tale en vingertaal iets te sê.
So, in die gees van die tyd, kom ons leer twee frases: Seisoengroete en Geseënde Kersfees. Dan kan jy polities korrek of jouself wees. (Grappie)
Watter is jou tale? Ons hier in die Limpopo moet ses van die elf onder die knie kry! (Ek het hulle in rooi gemerk)
English: Season’s Greetings
IsiXhosa: Imibuliso Yelixesha Lonyaka
Afrikaans: Seisoengroete
IsiNdebele: Izilokotho Ezihle Zamaholdeni
Sesotho: Ditakaletso tse Molemo
Northern Sotho: Ditumedišo tša Sehla sa Maikhutšo
Setswana: Ditumediso tsa setlha
Siswati: Tilokotfo letinhle kulesikhatsi semnyaka
Xitsonga: Mikateko ya Masiku yo Wisa
Tshivenda: Ni vhe na nwaha wavhu’di
Hier is Geseënde Kersfees:
English: Merry Christmas
Afrikaans: Gesëende Kersfees
IsiNdebele: Ukresimusi omnandi
Sesotho: Keresemese e monate
Northern Sotho: Mahlogonolo a Keresemose
Setswana: Masego a Keresemose
SiSwati: Khisimusi lomuhle
Xitsonga: A ku ve Khisimusi lerinene
Tshivenda: D’uvha la mabebo a Murena l’avhudi
IsiXhosa: Krisimesi emnandi
En hier is die vingertaal
Dis die gees…nou net om dit in my plat kop in te kry! 😜😂
LikeLiked by 1 person
Hier in Noord-Wes moet ons sorg dat ons dit in veral Tswana kan sê. Engels nie so vreeslik nie☺, maar sjoe, boere-Afrikaans beslis.☺☺☺Tswana word deur 63,4% mense hier gepraat, Afrikaans deur 9,0%.
LikeLiked by 1 person
Mooi Feestyd vir jou ook!
LikeLiked by 1 person
Ek bly eers by Afrikaans en Ingels
LikeLike
Tree vir tree, wat van vingertaaldan is dit al drie?😉
LikeLike
Ek sal die Zulu aanpak.
LikeLike