Maand: November 2017

Oor te veel koek en tinktuur…

In die land Misgund gaan dit maar rof. Almal sukkel om kop bo water te hou. Daar is maar soveel koek om te eet, en die bakker se standaarde het so gedaal dat die koek maar al hoe skrapser raak. Daar bly ‘n gawe…

Blomme vir die see

Jesus staan, want…

Danie blog Vrydag oor Stefanus wat gestenig is, en wonder hoekom Stefanus se visioen wys dat Jesus staan aan die regterhand van God. Jesus sit nie. Stefanus was ‘n sonderlinge dienaar van God. Hy was een van die eerste diakens, belas om die werklas…

Mooi, mooi 17

As jy al ooit depressief en soekend gevoel het, sal jy weet wat hierdie digter beskryf.   As jy voel Richard Burton lees te vinnig – onthou dis ‘n brak wat weghol, soos ons soms van God weghol…. Lees hier terwyl jy luister: Francis…

Lê-jou-eier: Ek kan nie rerig nie

  Hester se lê-jou-eier uitdaging pak ek met ‘n ompad aan. Ek het as kind van ‘n Ramblin’ man, wie elke twee jaar ‘n kriewel gekry het, gou geleer dat groot tjommies maak lei net tot seer, tranerige vaarwel wanneer ons vir die hoeveelste…

F..,f.. en f..kietog

(Foto: Rational Standard se blog) Vandag is ek vuriglik en sooibranderig klaar bekgehou, na ek sedert Maandagaand my uiterste bes probeer het om nie onbedaarlik aan die gil te gaan nie. Ek gaan nie roem dat ek alwetend is nie, maar wel dat ek…

Nuwe moed

Ek lees oral vandag dat ons in Suid Afrika sal moed aan die dag sal moet lê. Ons sal braaf genoeg moet wees om ou sienswyses en oortuigings te laat gaan. Braaf genoeg moet wees om uit te reik na mense wat anders as…

Mooi, mooi 16

Kry die op my Bab se Facebook muur: “Listen to the kindest voice in your head.” – Iain Thomas  

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels