Omdat ek vandag ‘n veer voel….
Omdat ek vandag ‘n veer voel….
Psalm 91:11 "Want Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm orals waar jy gaan. Hulle sal jou dra sodat jy nie eers jou voete teen 'n klip sal stamp nie. Selfs as jy leeus of slange teëkom, sal jy hulle doodtrap."
Ons_mense_se stories
The heavens are telling the glory of God; and the firmament proclaims His handiwork. Psalms 19:1
seeking inspiration
My stories
This is my cool site
ADVANCED BIBLE STUDY! Using the Bible to Understand the Bible!
God has a plan for your life
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Camino Stories & Other Journeys
Over authentiek leven aan de buitenkant van Denemarken
A unique perspective on Spirituality, Philosophy and Love.
Musings about my travels...
"The Lord Our Banner" (Exodus 17:15)
Growth is essential. Kom ons gesels.
Mainly for poems and written pieces.
Miracles, Testimonies & Salvation Stories / Wonderwerke, Getuienisse & Verlossingsverhale
The Musings of a Writer / Freelance Editor in Training
Inspiration and Guidance on the Journey to Awakening
'n Heerlike slaai
Words...they have the power to improve minds...lives...communities...the world
The Pulse of Cape Town Art
Life is good when you Smile often, Dream Big, Laugh a lot, and realize how blessed you are for what you have!
Unleashing the beauty of creativity
Ek blog oor enigiets wat ek op die hart het. Even in English
A blog about sculptures by Johnson Tsang
Daily meditation on the Holy Bible text.
Conquer Through Love/ Oorwin Deur Liefde
Experience the art of journaling and prayer.
Leef en Laat Leef
“Love recognizes no barriers. It jumps hurdles, leaps fences, penetrates walls to arrive at its destination full of hope.” — Maya Angelou
Scribbles from my notebook
Writing - Photography - Lifestyle
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
"Eendag is vandag"
By Sandra Js Photography - Make the rest of your life the best of your life.
Where Millennials share ideas
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Die lewe van 'n eenvoudige mens, wat 'n lewe extraordinary leef...
women abuse children abuse farmmurders
Courage Love and Life
Literature Discussions and Book Reviews
Helping Persons and Communities Weave Lives of Spiritual Depth.
Gedagtes Woorde Ervarings
Ek lê soos ek lag vir die hoennervrou se dans!!!!☺☺☺
LikeLiked by 1 person
Sy is vrek snaaks….ek skater elke keer as die kinders haar post, moes net deel. Nou lees ek die Zimpaar gaan na SA verban word….oi! Gek.
LikeLiked by 1 person
Dink jy hulle bring hul miljarde saam…? Dalk moet mens met ñ besigheids proposisie vorendag kom. Iets soos ñ piramide skema wat dan gerieflikheidshalwe op ñ dag in duie stort.
LikeLike
Dromer….hehe. Hulle gaan seker in die gastekamer op Nkandla bly en saam aan die geldboom wat klaarblyklik daar groei, skud.
LikeLiked by 1 person
Jong, mense hier by ons word vinnig uitgehaal vir net ñ selfoon. Ek sou hierdie skuif ernstig heroorweeg… Of dalk nie.☺
LikeLiked by 1 person
Amper dog menz Popocatepetl is iets wat menz kan eet ….. Google is my friend!!
LikeLike
Snaaksie – het jy daai video gekyk van verlede Vrydag se uitbarsting. Sy was kwaad, daai berg.
LikeLike
Nee, sal verder moer google. Dankie.
LikeLike
en ek dog sit is een of ander kriminele kartel en sy het kartel verkeerd gespel
LikeLike
Ai, Avontuurlustige Abrie, dog jy ken aardrykskunde…
LikeLiked by 1 person
Abrie 2.0 weet alles. Abrie 1 is maar dom on hom nederig te hou. Maar nou dat Abrie die paw paw ad jammer bedoel popo gaan Abrie 2.0 daar afry met ‘n bergfiets (sonder bande, net rims, sodat die lawa dit nie smelt nie)
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLiked by 1 person
Terloops doen een of ander tyd aardryjskunde blog, oor bepaling van grootte van kontinente o.a.
LikeLike
Gaan Zimbabwe onderhoud betaal of gaan hulle onkostes ook van SA belastingbetalers verhaal word, is my vraa?. Ek gaan ook saamdans soos ‘n afkophoender – ag sorrie, ek wou nie die hoender beledig nie.
LikeLike
Hester, sy lyk maar afkop loskopperig…dink nie sy sal eina voel nie. Nee ek weet ook nie waar is daai geldboom wat elke oggend die geld net inwaai nie. Jo.
LikeLiked by 1 person
Die nuus maak mens so depressief…die hoender het my darem bietjie opgekikker!
LikeLiked by 1 person
🤗😉
LikeLiked by 1 person
As ek die koerant lees, word ek net moedeloos…en voel seker soos die afkop hoender.
LikeLike
Net so, ons dans almal so🤐
LikeLike
Lekker man ek hou van jou mojo…
LikeLiked by 1 person