Maand: Oktober 2017

…omdat Hy lief is vir jou.

 Baie keer lees ek iets raak in die Bybel, en deel dit met so klompie mense via Whatsapp. Ek deel omdat ek opgewonde voel, geseënd is en begeesterd voel. Ek verwag nie dat mense my moet antwoord nie. Kry so nou en dan ‘n…

What is your answer?

I have been thinking a lot about how, if ever,  we will prevent  the collision course our Prez is steering our South Africa on. He does not give a damn. He does not care about you and me, and he does not care about…

Dankie vir musikale ore

Geen musiekinstrument kan ek nie speel nie, en sing kan ek om die dood toe nie. Daai talent se ry het ek gemis.  Ek het wel redelik voor in die musiekwaardering ry gestaan. Dankie Vader dat ek ore gekry het wat musiek in baie…

EEN vir almal

Ek lees stadig en met verdrag, aan  Zen Flesh, Christian Bones want  goete is is so eenvoudig dis gekompliseerd. In my siel is ek so dankbaar vir die dinkjuwele wat ek raakloop. Hier is een  is ‘n kort kragtige storie wat my stil laat…

Sinchronistiese seëninge

  Ek is besig om my hordes flenters skryfsels te orden. Ek het Meimaand laas aan Janie Skryf se werkstukke geraak, so half die spoor byster geraak. Aandagafleibaar, moedswillig oor die storie in my kop. Ek skaam my vir die uitstel-afstellerigheid. Swak voorbeeld vir…

Foonjakkery- dis ‘n (on)ding

    Foonjakkery – die praktyk om jou metgesel of metgeselle te ignoreer om aandag te gee aan jou selfoon of ander mobiele toestel. (Tele)FOON  + (af)JAKKERY   Oukei – dis ‘n eiewoord, kry julle ‘n beter een of vertel my wat is die Afrikaans…

O, f.., hier kom die koekiemonster

Dié relaas is Storieklong  en my Rots se skuld. Storieklong het met sy vroegoggend bloginskrywing die tuinhekkie vroegdag oopgemaak, en Rots het my die tuinpaadjie af gelei, en nou moet ek die piekerery in my binneste uitskryf… Rots deel ‘n gesprek met ‘n mede-entrepreneur in…

The Power of soft

http://wp.me/p99LVF-10

Pollyanna jy?

‘n Gunsteling kinderonthou is Saterdae-matineé fliek saam met my pa-hulle in die Savoy teater op Barberton. O, “Gone with the wind” en “Ben Hur” se boude deursit met ‘n pouse! Die liriese “The King and I” en Mario Lanza se “Student Prince” en dan…

Wat is jou superkrag? Ek leer nog

My superkrag is hoogs aanpasbaar en plooibaar, en word slegs deur lesse aan eie bas  verwerf. Oor die jare het ek geleer om ‘n verskeidenheid weergawes van myself vir verskillende mense te wees.  Kalmte in krisisse is aan die voorpunt en dan dat ek,…

Lekkervurige Vrydagaand

Sielkos na ‘n woeste week. Musiek oppie ipod, hartstigting cardbordeaux op ys, Rots braai, brakke om my enkels…hallelujer. …en kyk die maan.

Lekkervurig fort

Ek moet berig dat dit hier in die Verre-Noorde so twee ure suid van Oom Bob se domein wild gaan. My brein is effe links gef.., my siel potblou gekneus. Die skuinsgeit van die week, wat my so links van  Lieve Una op die…

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

TOKELOSHE

a.k.a. I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels