I know now, how it feels to stand in an abyss, the dictionary describes an abyss as “a deep or seemingly bottomless chasm”. A place where the sun never shines, soundless, filled with desperation, tears and endless misery. Feelings of desperation, sadness and bitterness in waves of total powerlessness threaten to drag me lower […]
Vandag voel miskien vir jou so, maar elke afgrond en diep gat het lig wat bokant sigbaar is.
LikeLike
Het jy die ou se hele blog gelees? ek dink daar is paar waarhede in – oor braaf wees en so aan. Ek is nie so moedeloos soos sy aanhaling nie – ek is net aan die pieker oor alles wat aan die gang is. Ek dink ook ons is beter af as ons soos sonneblomme ons kop na die Lig draai. Groetnis
LikeLiked by 1 person
Ek gaan maar hier by jou blog rond bly kuier; ten minste raak ek nie hier meer negatief nie, en kry ek hoop.
LikeLiked by 1 person