It is a fact that crime is a social economic problem, I do agree that the gap between the have and the have not’s (thanks to apartheid), is a lot higher in our country than the norm for other countries in the world. After having a look at the latest crime statistics, 2016/2017, it […]
Ek weet regtig nie dat die gaping tussen ryk en arm nog steeds op apartheid geblameer kan word nie. Dis langer as 20 jaar gelede. Sekerlik moet iemand erens besef dat die gaping net groter word en dat die huidige goewerment ook te blameer is.
Die entitlement kwessie is nie net ‘n siekte wat geweld veroorsaak nie, did ‘n siekte van almal vandag. Ek weet nie meer nie
LikeLike
Ek dink dat ons hele land gyselaar gehou word. Ons moet miskien alles soos in die ‘entitlement’ skrywe van alle hoeke beskou en binne eie bestek doen wat ons kan. Dit gaan baie van gewone mense verg.
LikeLiked by 1 person
Ek dink dat die gaping tussen ryk en arm groter en groter word. Baie swartes is vandag skatryk. Ek kyk net na die voertuie op die snelweg. Ek is nie n rassis nie, maar nou die dag het die hoof van die polisie my asem weggeslaan ivm die plaasmoorde. Hy sê die boere moet nie buitelanders aanstel nie, want hulle vermoor die boere en dit maak dit moeilik om die moordenaars op te spoor. Ons almal weet Suid Afrikaanse swartmense kan nie werksgewys met die Zambiërs vergelyk word nie. Soms as ek so na politieke mense en omroepers luiter voel dit vir my ek is op n ander planeet.
LikeLiked by 1 person
Daar is niks maklik hier nie. Maar opstaan sal ons moet. Ons is nie vir geen rede hier nie, al 45miljoen plus.
LikeLike
Die groot probleem wat heeltyd geïgnoreer word,is bevolkingsaanwas.Daar moes lankal al klem op gesinsbeplanning geplaas word.Baie sosiale probleme sou hierdeur verminder kon word….maar nouja,dis seker ook nie polities korrek nie.
LikeLiked by 1 person