Sielkos na ‘n woeste week. Musiek oppie ipod, hartstigting cardbordeaux op ys, Rots braai, brakke om my enkels…hallelujer.

…en kyk die maan.

wp-image--1925163878