ek hang nie meer soos ‘n vrot vrug, of peer ek is nie meer duister maar my siel wil leer langs die stroom het ek gekniel met toe oë en stukkende siel op die klam gras het ek gesit en voel verniel Sal U, O God my hoor smeek? Sal U, O God my praat […]

via GEBED — breinsuiker