Related image

Majozi.

Durbaniet

Lief vir Liewe Jesus. Lief vir sy moeder. Hy dra hulle letterlik op sy mou!

Sy rustige stem en vrolike musiek is vir my mooi.

Hier is twaalf liedjies – geniet!