Draadsit is verby

177 teen, 198 vir,  9 bangatte, en 15 dooies of siekes plus die speaker se eie-belang seëvier ten koste van hordes. Werkloos, magteloos. 400 stemme vir meer as 40 miljoen mense. Pffft.

Die agtste mosie van wantroue is oorleef. Net, net. Die kanker groei. Daar is sekerlik vanaand ‘n benoude fees by die Saxonwold Shebeen. Vryheidsliedere deur die minagter van vroue- en menseregte. Sing boetie sing, jou swanesang.

Mag almal die volgende agtien maande gebruik om jou stem te laat tel. Die tyd van middelmatigheid is verby. Standpunt inneem, sterk staan, manne teen muise.  Een vir almal, almal vir die eerlike een.

Here, help ons.

“COPE MEDIA STATEMENT ON THE POST VOTE OF NO CONFIDENCE IN JACOB ZUMA.

Statement by: Mosiuoa Lekota – COPE President.
As the SACC noted: ‘What has been seen cannot be unseen’. 
South Africans of all persuasions have witnessed the events of today and have taken stock of what has transpired. Now that they have seen the moral bankruptcy of the ANC in today’s vote, despite a secret ballot, South Africans (and history) will judge the ANC harshly. The ANC MP’s have voted to put the ANC before the country and retain Zuma  as the tainted and morally illegitimate President of our country – despite the unprecedented crisis that he has brought upon the country and all of its people. 
Now, more than ever before, South Africans will come to realize that now is the time to reclaim our national sovereignty and ensure ‘government for the people and by the people’. This project now moves beyond the mere removal of Jacob Zuma as the illegitimate President of our nation. It’s now clear for all to see that the time has come to rid our country of the ANC as the governing party.
END.”

3 Comments on “Draadsit is verby

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

My Gorrel

Vaste woorde vir los gedagtes.

Forgotten Magic: Lifestyle blog

Muffins, Coffee and this Blog

Dis Ekke

My vreugdes en frustrasies

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Life according to C

To become remarkable, hold yourself accountable

Holladriehoe

Hier gesels ek oor alles wat my bly maak: my taal, die natuur, kuns, die lewe.

Top40Weekly.com

The Weekly Top 40 1955-2017

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

I♥2CR8

a.k.a. Toekloshe

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense. 'n Afrikaanse blog.

Kameel se gebabbel

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

The Depth of Now

Exploring Istanbul Through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

Liewe Persoon

Ons het almal iemand nodig om na ons te luister

Bondels Gedagtes

Lesse geleer, en stories uit my lewensreis

penpunt

Waar die hart van vol is …

Country Living in Southern Africa

Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa

Dream Desire Achieve

The dreams you desire can be achieved, for with God nothing is impossible.

KAITLIN B. CURTICE

Kaitlin B. Curtice

de Wets Wild

Disappearing into South Africa's wild places... Again!

heart prints

live the story you want to tell

filosopete

blessedbeyondrecognition 🇿🇦

WoordNoot

Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel

Die Bordkryt

Studentekoerant

Positief

Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe

Ekmyselff

dit is wat dit is, ek is ook wat ek is

'n Skrywer se blok

Kortverhale, gedigte en die lewe.

Thulana

Almal om my is gek...

Vinke en Verse

Spraak-, taal- en gehoorterapeut. Kamma-digter. Lewenslange student. Reisiger. Liefhebber van woorde, musiek en Afrika. Deur Genade gered en deur Liefde vrygespreek.

Tapestry of Thought

Cilnette Pienaar weaves and unravels

%d bloggers like this: