​Die Resepteboek van die lewe : 

Se nie alles gaan heerlik proe nie 

Se nie dat die koek nie soms flop nie 

Se nie ons kan sommer net niks doen en ‘n koek kry nie 

(jy moet bak)

Maar se dat God die beste vir ons wil he, 

selfs in slegte tye as die oond handuit ruk 

En ja, soms moet daai oond warm wees vir die regte resultaat 

Lourinda Maritz