Liewe Madiba, lekker verjaar.
Ons mis jou. Jou Zeldina leer ons 67 minute op ‘n keer om almal oor onsself te kom. Die hoop beskaam nie. Koos Kombuis is moerig verby, en vertel die reënboognasiekonsep is skadelik vir ons almal. Ons land is gebreek, die ANC verwond, kouend aan homself. Ons kan nie vergewe of vergeet nie. Jy moes liewer vir ewig bly.
Liefdegroete, jou Nie-reënboog Suid-Afrika
Skryf hier in. Die LitNet kompetisie sluit 31 Julie 2017
http://www.litnet.co.za/skryfkompetisie-67-woorde-vir-mandela-dag-2017/
Dankie Madiba vir die verskil wat jy probeer maak het. Ons mis jou
LikeLiked by 1 person