Want skei is mos maklik. Die week lees ek weer van celeb paartjies wat skei…na sewe jaar. Laat dit gou insink. Net sewe jaar en hulle reken “Nope, die kak is nie vir my nie.” ‘n Ander tw@t “The Weekend” nogal, reken dat hy eers sal kinders kry voor hy trou want dis hoe “big […]

via Kom ons skei — Die Wit Hasie