Eggo’s en verjaardagwense

explode

12 April 2017

Twee manne vier  vandag onderskeidelik hulle 75e en 68e verjaarsdag.

Jacob Gedleyihlekisa Zuma en Pravin Jamnadas Gordhan.

Wed jou hulle eet nie saam koek of blaas kersies dood nie!

Niemand skreeu hiep-hiep hoera nie!

Ons protesteer. Mense loop Uniegeboue toe, mense loop parlement toe.

Zuma must go,

 Zuma must go.

Hamba.

Gaan weg.

My geskenk aan Meneer Zuma is eggo’s.

Eggo’s van woorde wat deur hom geuiter is met die bedanking van Thabo Mbeki op 21 September 2008. So het hy gesê:

“The decision to recall him was not taken lightly, but. The country needs a strong and united ruling party at the helm of government, capable of galvanising support for the government’s development agenda”
“As the ruling party we need to sustain the confidence of our people in the ANC and its government. Once this level of confidence is weakened, the ANC has no alternative but to take action..”
“When we met with President Mbeki……..he said that as a disciplined cadre of the movement he would readily accept and abide by any decision of the organisation and subject himself to its wishes”
The ANC prides itself on having leaders who rise to the occasion, who put the organisation and the country first, no matter how challenging the circumstances may be

Meneer Zuma, hoor jy die eggo van jou eie woorde?

Maak ons harte bly en waai. Groot asseblief.

Jou mense en al die ander mense van Suid-Afrika het nie meer vertroue in jou nie.

Jy skaad jou ANC.

Staan op en wees ‘n leier wat jou land eerste stel, nie jou gatsak nie.

Jy het ons land gebreek.

Hou op met jou verdagmakery van wit velle en aanwakker van rassisme.

Luister die kranse gee antwoord:

   Zuma must go,

 Zuma must go.

Hamba Zuma.

Gaan weg Zuma.

Zuma go,

 Zuma go.

Hamba.

Gaan weg.

Zuma  go,

 Zuma go.

Hamba.

Gaan weg

Amandla!

Vir Meneer Gordhan – Dankie dat jy saam met ons baklei en raas. Dankie vir jou integriteit. Seënwense en mag jy gou weer ons land se beursie vashou.

images (3)

2 Comments on “Eggo’s en verjaardagwense

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

No Facilities

Random thoughts, life lessons, hopes and dreams

Leeskring met een lid

Waar ons boeke saam met die seelug inasem

The Bee Writes...

oder auch "Die Bea schreibt" *** expect nothing... not even the unexpected *** erwartet nichts... noch nicht mal das unerwartete

Gedigte wat jou laat dink.

Sien die groot prentjie.

Tokeloshe

I♥2CR8

Kluisenaarsklaviere

Denke oor die wêreld, sy plekke en sy mense

Kruger Theron

Stories met Siel

Daily Manna

By Heart of Worship

Justice's Blog

The fear of the LORD is the beginning of wisdom...The contents of blog ranges from Christian knowledge to my own 'nerdy' posts.

the depth of now

Discovering Istanbul through Storytelling & Photography

Discover

A daily selection of the best content published on WordPress, collected for you by humans who love to read.

Wag 'n Bietjie

Welcome! Come linger a while..

The Sanity Rules

Uncommon common sense

Tannie Frannie

My terapie vir oudword

Ouch!! My back hurts!!

Life according to one of life’s truly gifted naturally born wafflers… an open diary of a Saffer in a different land... life in the greater Dublin & Leinster area. (Since 2011) My quests fuel my dreams… my dreams fuel my quests!!

%d bloggers like this: